Josua 15:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna gaan dit op na die stad Bet-Gogla, en dit gaan noord langs die stad Bet-Araba verby. Dan gaan die grens op na die Klip van Bohan seun van Ruben.

Josua 15

Josua 15:1-12