Josua 15:19 Bybel vir Almal (ABA)

Sy sê toe: “Jy moet vir my vrugbare grond gee. Jy het vir my die Suid-land gegee, maar nou moet jy vir my ook plekke gee waar daar water is.”Kaleb het toe vir haar plekke gegee waar daar water was in die berge en in die valleie.

Josua 15

Josua 15:10-22