Josua 13:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die land van die stad Aroër langs die Arnon-vallei, en die stad wat binne-in die Arnon-vallei is, en die hele Hoëveld van die stad Medeba tot by die stad Dibon,

Josua 13

Josua 13:1-11