Josua 13:13 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Israeliete het nie die mense van Gesur en Maäka weggejaag nie, hulle het aangehou om tussen die Israeliete te woon, en hulle is nou nog daar.

Josua 13

Josua 13:5-15