Josua 13:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Josua baie oud was, het die Here vir hom gesê: “Jy is baie oud, en julle het ’n groot deel van die land nog nie oorwin en vir julleself gevat nie.

Josua 13

Josua 13:1-5