Josua 12:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was die Bergland, die Laeveld, die Jordaan-vallei, die Heuwels, die woestyn en die Suid-land. Dit was die land waar die Hetiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete gewoon het.

Josua 12

Josua 12:3-9-24