22. Daar het nie Enak-mense oorgebly in die land Israel nie, net in die stede Gasa, Gat, Askelon en Asdod was daar nog Enak-mense.
23. Josua het die hele land oorwin en gevat, hy het alles gedoen wat die Here voorheen vir Moses gesê het. Josua het die land vir die Israeliete gegee, elke stam het ’n deel van die land gekry. Daar was toe nie meer oorlog in die land nie.