Josua 11:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense in die stede het nie vrede gemaak met Josua nie. Die Israeliete het al die stede oorwin in die oorlog. Net die Hewiete in die stad Gibeon het vrede gemaak met die Israeliete.

Josua 11

Josua 11:15-21