Josua 11:17 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was die land van die Galak-berg naby die land Seïr tot by die stad Baäl-Gad in die Libanon-vallei suid van Hermon-berg. Josua het al die konings oorwin en hy het hulle doodgemaak.

Josua 11

Josua 11:10-23