Josua 11:12 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het al die stede van daardie konings oorwin, en hy het die konings en die mense almal doodgemaak, hy het gedoen soos Moses, die dienaar van die Here, gesê het.

Josua 11

Josua 11:8-18