Josua 10:42 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het al die konings en hulle lande gevat in dieselfde tyd, want die Here, die God van Israel, het self oorlog gemaak, sodat die Israeliete hulle vyande kon oorwin.

Josua 10

Josua 10:40-43