Josua 10:37 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die stad oorwin en hulle het die koning en al die mense in die stad doodgemaak. Nie een mens het aangehou lewe nie. Hulle het met Hebron dieselfde gedoen soos hulle gedoen het met die mense van Eglon. Al die mense in die stad was gewy aan die Here.

Josua 10

Josua 10:27-43