Josua 10:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het dit gedoen. Hulle het daardie vyf konings uit die grot gebring na Josua toe. Dit was die konings van die stede Jerusalem, Hebron, Jarmut, Lakis en Eglon.

Josua 10

Josua 10:14-27