Josua 10:21 Bybel vir Almal (ABA)

Al die Israeliete het veilig teruggekom na Josua toe, na die kamp by die stad Makkeda. Niemand kon nou iets sê teen die Israeliete nie.

Josua 10

Josua 10:19-25