Josua 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was nog nooit ’n dag soos hierdie dag nie, nie voorheen nie en ook nie later nie. Die Here het gedoen wat ’n mens vir Hom gevra het, want die Here het self oorlog gemaak, sodat die Israeliete hulle vyande kon oorwin.

Josua 10

Josua 10:8-22