Josua 10:12 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het daardie dag met die Here gepraat, die dag toe die Here die Israeliete laat wen het teen die Amoriete. Die Israeliete het gehoor toe Josua sê:“Son, jy moet stilstaanby die stad Gibeon,maan, jy moet stilstaanin die Ajalon-vallei.”

Josua 10

Josua 10:11-16