10. Josua het vir die voormanne van die volk gesê:
11. “Julle moet deur die kamp gaan en julle moet vir die mense sê: ‘Julle moet vir julle padkos gereedmaak, want oor drie dae sal julle deur hierdie Jordaan-rivier gaan. Julle sal die land vat wat julle God die Here vir julle gee.’ ”
12. Josua het vir die stamme Ruben en Gad en vir die halwe Manasse-stam gesê: