Jona 4:2 Bybel vir Almal (ABA)

en tot die Here gebid en gesê: “Here, toe ek nog in my land was, het ek geweet dit sal gebeur. Daarom wou ek dadelik na Tarsis vlug. Ek het geweet U is ’n God wat genadig is, U is goed vir mense wat swaarkry. U is geduldig en U is vol liefde. U vergewe mense se sonde maklik.

Jona 4

Jona 4:1-10