Jona 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Almal moet rouklere dra, mense en diere. Almal moet ernstig tot God bid. Almal moet ophou om sonde te doen en om slegte dinge te doen aan ander mense.

Jona 3

Jona 3:3-10