Die Here het ’n baie sterk wind oor die see gestuur. Daar het ’n groot storm op die see gekom, en die skip het amper gebreek.