Johannes 9:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat langs die blinde man gewoon het en die ander mense wat hom geken het toe hy ’n bedelaar was, het gevra: “Is dit die man wat altyd gesit en bedel het?”

Johannes 9

Johannes 9:5-12