Johannes 9:34 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die Jode vir die man wat blind was: “Jy is nog altyd ’n sondaar, vandat jy gebore is! Jy kan nie vir ons leer nie.”Toe het hulle hom uitgeskop uit die sinagoge.

Johannes 9

Johannes 9:28-38