Johannes 9:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het vir hulle gesê: “Ek het dit klaar vir julle vertel, en julle het nie geluister nie. Hoekom wil julle dit weer hoor? Wil julle Jesus se dissipels word?”

Johannes 9

Johannes 9:18-31