Johannes 9:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die Jode roep toe weer die man wat blind was. Hulle het vir hom gesê: “Jy moet God eer en jy moet die waarheid praat. Ons weet hierdie man Jesus is ’n sondaar.”

Johannes 9

Johannes 9:15-29