Johannes 9:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die man se ouers het dit gesê omdat hulle bang was vir die Jode. Die Jode het klaar besluit: As iemand sê hy glo dat Jesus die Christus is, dan mag hy nooit weer in die sinagoge kom nie.

Johannes 9

Johannes 9:21-27