Johannes 9:19 Bybel vir Almal (ABA)

en hulle vra vir sy ouers: “Is hierdie man julle seun? Is dit waar dat hy blind was toe hy gebore is? Hoekom kan hy nou sien?”

Johannes 9

Johannes 9:13-23