Johannes 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Fariseërs het ook vir hom gevra hoekom hy nou kan sien. Hy het vir hulle gesê: “’n Man het klei op my oë gesit, ek het my gewas en ek kon sien.”

Johannes 9

Johannes 9:8-22