Johannes 8:46 Bybel vir Almal (ABA)

Kan een van julle bewys dat Ek ’n sondaar is? Nee, julle kan nie. Hoekom glo julle My nie wanneer Ek die waarheid praat nie?

Johannes 8

Johannes 8:40-56