Johannes 8:41 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, julle doen dinge wat julle vader doen.”Die Jode het vir Jesus gesê: “Ons is nie buite-egtelike kinders nie. Ons het net een Vader. Dit is God!”

Johannes 8

Johannes 8:36-43