Johannes 8:20 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het dit alles gesê toe Hy vir die mense by die dankoffer-kis in die tempel geleer het. Niemand het Hom gevang nie, want dit was nog nie sy tyd nie.

Johannes 8

Johannes 8:16-22