Johannes 7:52 Bybel vir Almal (ABA)

Die Fariseërs sê toe vir Nikodemus: “Jy praat nou soos iemand wat uit die provinsie Galilea kom. Gaan lees in die Ou Testament en jy sal sien dat ’n profeet nooit uit die provinsie Galilea kom nie.”

Johannes 7

Johannes 7:48-53