Johannes 7:45 Bybel vir Almal (ABA)

Die wagte het teruggegaan na die priesterleiers en die Fariseërs. Die priesterleiers en die Fariseërs het vir die wagte gevra: “Hoekom het julle nie vir Jesus gebring nie?”

Johannes 7

Johannes 7:35-51