Johannes 7:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Dit wat Ek vir julle leer, kom nie van My nie. Dit kom van God wat My na die wêreld gestuur het.

Johannes 7

Johannes 7:10-20