Johannes 6:53 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Ek is die Seun van die mens. As julle nie die liggaam van die Seun van die mens eet en sy bloed drink nie, dan sal julle nie altyd lewe nie.

Johannes 6

Johannes 6:47-60