Johannes 6:50 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die brood wat uit die hemel kom, is anders. Elkeen wat van hierdie brood eet, sal nooit sterf nie.

Johannes 6

Johannes 6:46-59