Johannes 6:31 Bybel vir Almal (ABA)

Ons voorvaders het manna in die woestyn geëet. In die Ou Testament is geskryf:“Hy het vir hulle brood gegeeom te eet,die brood wat uitdie hemel kom.”

Johannes 6

Johannes 6:24-32