Johannes 6:21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe wou die dissipels hê Jesus moet in die boot klim. Dadelik daarna het hulle met die boot by die plek aangekom waarnatoe hulle wou gaan.

Johannes 6

Johannes 6:16-28