Johannes 6:2 Bybel vir Almal (ABA)

Baie mense het saam met Jesus gegaan, want hulle het die wondertekens gesien toe Hy siek mense gesond gemaak het.

Johannes 6

Johannes 6:1-10