Johannes 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

By die dam was vyf gange met pilare. Daar het baie siek mense gelê. Hulle was blind of verlam of kreupel.

Johannes 5

Johannes 5:1-8