Johannes 5:28 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie verbaas wees hieroor nie. Daar sal ’n tyd kom wanneer almal wat nou klaar dood is en in hulle grafte lê, sal hoor dat die Seun hulle roep.

Johannes 5

Johannes 5:27-32