Johannes 5:15-17 Bybel vir Almal (ABA)

15. Toe gaan sê die man vir die Jode dit is Jesus wat hom gesond gemaak het.

16. Die Jode het begin om slegte dinge te doen aan Jesus omdat Hy die man op ’n Sabbatdag gesond gemaak het.

17. Jesus het vir hulle gesê: “My Vader werk nog altyd, ook op die Sabbatdag. Daarom doen Ek dit ook.”

Johannes 5