Johannes 5:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die man wat gesond geword het, het nie geweet wie dit was wat hom gesond gemaak het nie. Jesus was ook nie meer daar nie. Hy het weggegaan omdat daar so baie mense was.

Johannes 5

Johannes 5:5-14