Die Samaritaanse vrou sê toe vir Jesus: “Jy is ’n Jood! Hoekom vra jy vir my, ’n Samaritaanse vrou, water om te drink?”Sy het dit gesê omdat die Jode nie saam met die Samaritane wou wees nie.