Johannes 4:52 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het vir sy slawe gevra wanneer die kind beter geword het, en hulle het gesê: “Gistermiddag eenuur, toe het hy nie meer koors gehad nie.”

Johannes 4

Johannes 4:45-54