Johannes 4:50 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hom gesê: “Jy mag huis toe gaan. Jou seun sal nie sterf nie.”Die man het geglo wat Jesus vir hom gesê het en hy het huis toe gegaan.

Johannes 4

Johannes 4:41-53