Johannes 4:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die vrou sê toe: “Ek weet daar sal ’n Messias kom. Die mense noem Hom ook die Christus. Wanneer Hy hier is, dan sal Hy vir ons alles vertel wat ons moet weet.”

Johannes 4

Johannes 4:15-33