Johannes 4:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die vrou sê toe vir Jesus: “Meneer, gee vir my van daardie soort water. Dan sal ek nie weer dors word nie en dan sal ek nie weer hier water moet kom haal nie.”

Johannes 4

Johannes 4:5-19