Johannes 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Nikodemus sê toe vir Hom: “Maar hoe kan ’n mens gebore word as hy klaar groot is? ’n Mens kan nie ’n tweede maal in sy ma ingaan en weer gebore word nie.”

Johannes 3

Johannes 3:1-10