Johannes 3:23 Bybel vir Almal (ABA)

Johannes was ook besig om mense te doop by Enon naby die stad Salim, want daar was baie water. Die mense het daarnatoe gekom, en hy het hulle gedoop.

Johannes 3

Johannes 3:15-30