Johannes 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir jou, en dit is seker: Ek en die mense wat aan My behoort, praat van dinge waarvan ons weet. Ons vertel van dinge wat ons self gesien het, maar julle glo niks wat ons vertel nie.

Johannes 3

Johannes 3:6-18